Vrywaring

Verdienste-aansprake

Alle verdienste-aansprake wat melding maak van Herbalife Nutrition vereis die volgende vrywaring:Inkomste is van toepassing op die individue (of voorbeelde) soos uitgebeeld en nie volgens gemiddeld nie. Raadpleeg die Verklaring van Gemiddelde Brutovergoeding betaal deur Herbalife Nutrition vir die gemiddelde finansiële prestasiedata by Herbalife.co.za en za.MyHerbalife.com.

Wanneer die resultate wat deur die top 1% van die lede van Herbalife Nutrition behaal is, beskryf word, is die volgende vrywaring ook aanvaarbaar:

Die inkomste wat voorgelê word, is dié van persone in die top 1% van lede van Herbalife Nutrition. Raadpleeg die Verklaring van Gemiddelde Brutovergoeding betaal deur Herbalife Nutrition vir addisionele finansiële prestasiedata by Herbalife.co.za en za.MyHerbalife.com.

Aansprake oor gewigsbestuur

Die produk het nie ten doel om enige siektetoestand te diagnoseer, behandel, genees of voorkom nie.

Alle verwysings na gewigsbestuur verwys na die Herbalife Nutrition gewigsbestuursprogram, wat onder meer die volgende insluit: ’n gebalanseerde dieet, gereelde oefening, voldoende daaglikse inname van vloeistof, voedingsaanvullings waar nodig en toepaslike rustye. Individuele resultate sal wissel. 

Landingsbladsyvrywaring

Geniet die voordele van direkte kontak met ’n onafhanklike Herbalife-lid.

Indien jy reeds in kontak met ’n onafhanklike Herbalife-lid is, maak seker jy bly in aanraking ten einde by persoonlike ondersteuning baat te vind.

Herbalife-produkte word eksklusief deur ons onafhanklike lede verkoop. Hierdie webwerf word deur ’n onafhanklike Herbalife-lid bedryf en nie deur Herbalife South Africa Ltd. nie. Die amptelike Herbalife-webwerf is te vinde by herbalife.co.za.

Getuigskrifvrywaring

Daar is nie in kontant of produkte vir hierdie getuigskrifte betaal nie. Die getuigskrifte is vrywillig deur die betrokke persone verskaf. Raadpleeg jou dokter voordat jy enige dieetprodukte begin gebruik of advies oor oefening of gesondheid volg.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.