,

Soothing Aloe Cleanser Normal to Dry Skin 150ml


Aloe Vera reiniger met ‘n vars, sagte geur. Ideaal vir normale en droë vel.
• Sysagte skuim verwyder oortollige olies, en grimering van die vel sonder enige irritasie.
• Aloe Vera laat die vel sag en vogtig voel.
• Geen preserveermiddels bygevoeg nie. Sulfaat-vry.
• Dermatologies getoets.

OORSIG:
‘n Verfrissende, sagte reiniger gegeur met Aloe Vera om jou vel sagkens skoon te maak en glansend te laat.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Soothing Aloe Cleanser Normal to Dry Skin 150ml”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.