Gerooster en liggies besprinkel met sout, ryk aan proteïene, ideaal vir ‘n besige leefstyl. Bevat 458 kilojoules per pak – minder kilojoules as tradisionele peuselhappies.

BELANGRIKE VOORDELE:
• Ryk aan proteïen (8.7g per pak)
• Bevat 458 kJ per pak – minder kilojoules as tradisionele smaaklike versnaperinge
• Gebraai en liggies besprinkel met sout
• Gerieflike individuele Porsies, ideaal vir ‘n vinnige versnapering
• 12 sakkies in ‘n boks

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Geniet ‘n sakkie (21.5g) Geroosterde Sojabone as ‘n smaaklike versnapering enige tyd van die dag.
Gebruik hierdie produk saam met ‘n gebalanseerde dieet en as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.
n Gekontroleerde-kilojoule alternatief vir southappies. Hierdie lekker Roasted Soy Beans is ideaal as ‘n gesonde peuselhappies in ʼn kits.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Roasted Soy Beans”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.