,

Purifying Clay Mask All Skin Types 120ml


Hierdie ryk, romerige kleimasker het die absorberende en reinigende effek van bentoniet klei om vuilheid te verwyder en oortollige olies te absorbeer.

  • Klinies getoets om die voorkoms van porieë te verbeter na net een keer se gebruik. *
  • ‘n Ment- en roosmaryn geur maak die sintuie wakker.
  • Berei die vel voor om die voordele van ons serums en bevogtigers beter te ontvang.
  • Geskik vir alle vel soorte.
  • Geen bygevoegde preserveermiddels nie.
  • Dermatologies getoets.
    * Getoets om poreuse velle te meet deur visuele deskundige gradering onmiddellik na gebruik. Gemiddelde verbetering na onmiddellike gebruik was 35%.

OORSIG:
Hierdie ryk, romerige kleimasker het die absorberende en verfrissende effek van bentoniet klei. Dit verwyder vuilheid en absorbeer oortollige olie.

SKU: 0733 Kategorieë: , Etikette: , , , , ,

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.