BELANGRIKE VOORDELE:

  • 15g hoë-kwaliteit proteïene
  • 20 essensiële vitamiene en minerale
  • 7g koolhidrate
  • Kan aangemaak word met water
  • Heerlike Vanielje geur
  • 457 kJ per porsie wanneer dit met 250 ml water gemeng word

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Vinnig en maklik om voor te berei, en dit proe heerlik!
Drink in die oggend of middag om jou te help om jou daaglikse proteïen-inname te bereik.
Hierdie veelsydige vanielje-gegeurde produk kan op twee heerlike maniere gebruik word:
Berei dit voor as ‘n kilojoule-gekontroleerde proteïenversnapering. Meng 2 skeppies (27g) in 500 ml water OF
Voeg dit by jou gunsteling Formule 1 SHAKE vir ‘n ryk en romerige drankie. Meng een skeppie (14g) Protein Drink Mix saam met twee eetlepels van jou gunsteling F1 Shake *
* Protein Drink Mix word nie as ‘n maaltydvervanging geklassifiseer wanneer dit met Formule 1 SHAKE gemeng word soos aangedui nie.
Hierdie produk moet gebruik word as deel van ‘n energie-gekontroleerde dieet, in samewerking met gereelde fisiese aktiwiteite.

VINNIGE FEITE:
Proteïen Drink Mix is ‘n goeie manier om jou te help om jou daaglikse proteïen inname te bereik. Proteïene is bekend as die boustene van lewe. Ons liggame kan nie proteïene stoor nie; dit kan ook nie intern vervaardig word nie. Daarom is dit noodsaaklik dat ons elke dag genoeg proteïen inneem. Dit is belangrik vir die behoorlike funksionering van selle en vir die groei en herstel van weefsels.

Hoeveel proteïen het ek nodig?
Herbalife beveel aan dat aktiewe individue ongeveer 1-2 gram proteïen per kilogram liggaamsgewig inneem. Byvoorbeeld, ‘n man wat 70 kg weeg, benodig tussen 70-140 g proteïene per dag, terwyl ‘n vrou wat 45 kg weeg, tussen 45g en 90g proteïene per dag benodig.

OORSIG:
‘n Uitstekende manier om jou proteïen-inname ‘n hupstoot te gee. PDM kan ingeneem word op twee maniere. Berei dit as ‘n smaaklike, kilojoule-beheerde hoë proteïen peuselhappie, of gooi dit by jou gunsteling mengeldrankie.
Protein Drink Mix is vir tussen-in etes en kan aangemaak word met water of jy kan Formula 1 Shake byvoeg
Protein Drink Mix het ‘n delikate vanielje-geur en kan saam met enige Formula 1 Shake geur gebruik word.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.