Herbalife Protein stafies bevat 538 kilojoules. ‘n Kombinasie van 10g proteïen en 15g koolhidrate. Dit is ‘n bron van vitamiene B1, B2 en B6.
Beskikbaar in Sjokolade grondboontjiebotter, Vanielje amandel en Sitrus suurlemoensmaak.

BELANGRIKE VOORDELE:
• 538 kJ * per stafie
• ‘n Kombinasie van 10g proteïen en 15g koolhidrate
• Bron van vitamiene B1, B2 en B6
* 586 kJ vir Sjokolade proteïene stafie
GEBRUIKSAANWYSINGS
Een of twee stafies per dag as ‘n proteïenversnapering.

VINNIGE FEITE:
Proteïene in kosse soos soja en suiwel word voltooide proteïene genoem omdat dit al die essensiële aminosure (boublokke) bevat vir die groei en bou van spiere.
Hoë-proteïen happies is ‘n goeie keuse om die liggaam weer woema te gee na ‘n oefensessie, en as jy jou liggaam wil fermer laat lyk. Proteïene help met die instandhouding en bou van spiere.

OORSIG:
Heerlike hoë-proteïen versnapering perfek vir ‘n soettand.

Geur

Chocolate Peanut, Citrus Lemon, Vanilla Almond

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Protein Bars (14 Bars / Pack)”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.