,

Polishing Citrus Cleanser Normal to Dry Skin 150ml


Heerlik gegeurde reiniger met lemoen en pomelo.

• Ideaal vir normale of olierige velle.

• Klinies getoets om ‘n vermindering in die vel se sebum te toon na net een keer se gebruik. *

• Ligte jel formule met die jojoba-korrels om onsuiwerhede uit die vel te verwyder.

• Geen preserveermiddels bygevoeg nie. Sulfaat-vry.

• Dermatologies getoets.

• Toon ‘n beduidende vermindering in sebum vlakke op die area waar aangewend word, van tot 57,6% (gemiddeld).

OORSIG:
Diepgaande reinigende mikro-korrels wat jou vel verfris vir ‘n gesonde glans.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Polishing Citrus Cleanser Normal to Dry Skin 150ml”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.