BELANGRIKE VOORDELE:
Ryk aan vitamiene C & E om die selle te beskerm teen oksidatiewe spanning.

GEBRUIKSAANWYSINGS:

  • Twee skeppies (10 gram) in 250 ml koue water.
  • Dit mag ook met sap gemeng word.
  • Drink snags voor slaaptyd.
  • Geniet hierdie produk as deel van ‘n gebalanseerde en gevarieerde dieet en as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

OORSIG:
Voeding vir die hart. Niteworks bevat aminosure L-Arginine en L Citruline. Hoog in vitamiene C & E en bevat foliensuur. Met suurlemoen balsem.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Niteworks® 135g”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.