,

Multifibre Drink 204g


BELANGRIKE VOORDELE:

  • 5g vesel per porsie * 6 veselbronne
  • 75 kJ per porsie *
  • Geen bygevoegde suiker
  • Geen kunsmatige versoeters
  • Bevat beide oplosbare en onoplosbare vesels
  • Drink met water of meng met jou gunsteling Formule 1 Shake aangemaak met 150 ml water

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Meng 1 maatlepel (6,8 g) met 150 ml water of voeg ‘n skeppie by jou gunsteling drankie.
Geniet hierdie produk as deel van ‘n gebalanseerde dieet en as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

OORSIG:
Multifibre is ‘n heerlike manier om jou daaglikse veselinname te verhoog.
*Hawer en veselgraan dra by om gesonde spysvertering en uitskeiding uit die liggaam te verhoog.

Bron: Commission Regulation (EU) 432/2012

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.