BELANGRIKE VOORDELE:
• 40 kJ per porsie
• Elke porsie is ryk in Vitamien C
• Ryk in B1, B2, B6 en B12
• Kafeïen uit guarana en kafeïenpoeier
• Elke porsie bevat 75mg kafeïen
GEBRUIKSAANWYSINGS
Neem een tot twee tablette elke dag deur hulle in water op te los.
Die produk moet as deel van ‘n gebalanseerde dieet en gesonde leefstyl gebruik word.

VINNIGE FEITE:
HOE KAN DIT JOU HELP?
Spanning en moegheid laat ‘n mens maklik gryp na suikerryke, hoë- kilojoule kosse en drankies. Bly gehidreer en gee jou liggaam ‘n energie hupstoot met LiftOff, ‘n lae kilojoule energie drankie wat vitamiene B (B1, B2, B3, B5 (pantoteensuur), B6, Biotien) & C bevat.

OORSIG:
Liftoff® is ‘n lae-kilojoule bruis energiedrankie om enige tyd en enige plek te geniet. Probeer albei verfrissende geure: Lemoen en Suurlemoen-lemmetjie.

Geur

Lemon-Lime Blast, Orange

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “LiftOff ® 10 sachets per box”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.