,

Firming Eye Gel 15ml


BESONDERHEDE:

Help om pofferigheid om die oë te verminder. **
• Bevat ‘n opwindende komkommer-mengsel.
• Geskik vir enige tipe vel.
• Geen preserveermiddels bygevoeg nie. Dermatologies getoets.
* Getoets om fermheid en elastisiteit van vel te meet deur visuele deskundige gradering met tussenposes van sewe dae en 42 dae. (In 45% van die toetse is verbetering in fermheid/ elastisiteit van die vel onder die oog gesien na slegs 42 dae.)
** Verminder pofferigheid met ‘n gemiddeld van 45% na 7 dae, soos ondersteun deur visuele gradering.
* 15ml elk

OORSIG:

Help om die oog area beter te laat vertoon deur jou vel se fermheid en elastisiteit te verbeter.

* Getoets vir fermheid en elastisiteit wat gemeet is deur visuele kenners met intervalle van 7 dae en 42 dae. By 45% van die toetse is ‘n verbetering in elastisiteit van die vel sigbaar gewees om die oog area teen Dag 42.

SKU: 0770 Kategorieë: , Etikette: , , ,
error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.