,

Herbalifeline® 90 Capsules


Herbalifeline bevat Omega-3-aanvullings. Omega-3’s is onversadigde vette wat goed is vir jou, aangesien hierdie vette kan help om cholesterol binne perke te hou. Omega-3 kan gevind word in vis, neute, olyfolie en avokado’s.

BELANGRIKE VOORDELE:
• Verskaf EPA Omega 3-vetsure en DHA.
• Bevat essensiële olies om die smaak beter na vore te bring.

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Een tot drie tablette drie keer per dag, verkieslik met ‘n maaltyd as ‘n voedingsaanvulling.
Gebruik hierdie produk saam met ‘n gebalanseerde dieet, en as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

VINNIGE FEITE:
Elke kapsule bevat 500 mg visolie wat uitstekende bronne van Omega-3 vetsure, EPA (114 mg) en DHA (75 mg) is.

OORSIG:
Herbalifeline® is ‘n mariene lipied kompleks wat beide bronne van vetsure bevat: EPA en DHA. Vir diegene wat dit moeilik vind om twee keer per week vis te eet, is dit maklik om jou Omega-3’s in te neem met Herbalifeline kapsules sonder ‘n visserige nasmaak.

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.