,

Herbal Aloe Concentrate 473ml


Maak skoon

BELANGRIKE VOORDELE:
• Bevat 40% Aloe Vera-sap wat van die hele blaar gemaak is.
• Die Aloe Vera-blaar word versigtig gepluk en met die hand oopgevlek om die suiwerheidsvlak te verseker.
• Die Aloe-jel word uitgedruk met ‘n pers. Dit is die beste manier is om die hoogste gehalte jel te verkry.
• Gee jou water ‘n verfrissende smaak om jou te help om jou vloeistofinname van 2-2,5 liter per dag te behaal.
• Mango gegeur: geen kunsmatige aroma en kleurmiddels nie.
• Die Oorspronklike geur bevat sitrus om jou water ‘n verfrissende geur te gee.

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Meng 15 ml met 120 ml water. Om 1 liter aan te maak, gooi 8 eetlepels (120ml) Herbal Aloe Concentrate in ‘n liter houer. Hou die Herbal Aloe Concentrate in die yskas.
Gebruik die produk as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

OORSIG:
‘n Smaaklike en kilojoule-gekontroleerde drankie om gehidreer te bly. Voeg net water by vir ‘n gesonde alternatief tot hoë-kilojoule, suikerdrankies.

Geur

Original, Mango

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.