,

Herbal Aloe Bath & Body Bar 125g


Reinig en voed jou vel met hierdie driedubbeld gemaalde bad- en lyfseep. Die seep reinig sagkens sonder om die nodige olies van jou vel te verwyder.

VINNIGE FEITE:
Bevat die volgende kernbestanddele:
•Aloe Vera om die vel te streel.
•Olyfolie om die vel te bevogtig.
•Vitamiene A, C en E om die vel te bevogtig.

Gegeur met Aloe Vera en olyfolie om jou vel te reinig en te voed.

BELANGRIKE VOORDELE:
‘n Mengsel van Aloe Vera, olyfolie en Vitamiene A, C en E voed die vel.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Herbal Aloe Bath & Body Bar 125g”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.