,

Gourmet Tomato Soup


Met Mediterreense kruie vir heerlike geure, is die Gourmet Tamatiesop ideaal om jou kilojoule inname te bestuur. Dit bevat ‘n bron van vesel om jou daaglikse vesel-inname te bereik.
Meng met water en geniet as ‘n warm of koue versnapering.

BELANGRIKE VOORDELE:
• Bevat 438 kJ per porsie, ideaal om jou kilojoule inname te kontroleer
• Bron van proteïen 7g
• Help om genoeg vesel per dag in te neem• Met Mediterreense kruie vir ʼn heerlike, ryk geur
• Meng met water en geniet as ‘n warm of koue versnapering

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Gourmet Tamatiesop kan enige tyd gedurende die dag geniet word. Meng 2½ eetlepels poeier (32g) met 200 ml warm water. As jy die Herbalife-lepel gebruik, gebruik 2 groot en 2 klein skeppies.
Geniet hierdie produk as deel van ‘n gebalanseerde dieet en ʼn gesonde, aktiewe leefstyl.

OORSIG:
Gereed in minute, hierdie voedingsryke kits peuselhappie is gegeur met Mediterreense kruie, en bevat 8 keer meer proteïene as gewone tamatiesop.

*Die voedselsamestelling; Food Standards Agency and The Institute of Food Research in the UK, 2006.

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Gourmet Tomato Soup”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.