,

Formula 3 Personalised Protein Powder


BELANGRIKE VOORDELE:
Ryk aan soja- en weiproteïen

VINNIGE FEITE:

  • Proteïene is ‘n belangrike komponent van elke sel in jou lyf.
  • Proteïene is ‘n makrovoedingstof van 22 ‘boublokke’ wat aminosure genoem word en saam gebondel word om die struktuur op te maak.
  • Proteïene het verskillende funksies in die liggaam, dit sluit in die bou van spiermassa en die instandhouding van spiere en bene.

OORSIG:

  • Formula 3 Personalised Protein Powder is ‘n maklike manier om jou proteïeninname ‘n hupstoot te gee.
  • Formula 3 Personalised Protein Powder bevat 5g proteïene per porsie.
  • Protein Powder is ‘n maklike manier om jou proteïeninname te verhoog.
error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.