,

Formula 1 Sport Vanilla Cream 524 g


Vanieljeroom gegeurde koolhidraat-proteïendrankie, wat voor of na jou oefensessie gedrink kan word.

BELANGRIKE VOORDELE:

  • Dit verbeter die daaglikse voedingswaarde wat jy inneem.
  • Bevat 18g proteïen wanneer dit volgens aanwysings aangemaak word.
  • F1 Sport bevat beide kaseïen en weiproteïen.
  • Kilojoule-gekontroleerd, 915 kJ per porsie wanneer dit gemeng word met 250 ml lae melk.
  • Unieke proteïen-koolhidraat-mengsel met vesel en essensiële vitamiene en minerale.
  • Vitamiene C, E en selenium.

GEBRUIKSAANWYSINGS:

Meng 2 skeppies (26 g) Formule 1 Sport met 250 ml afgeroomde melk (1.5% vet).
Skud die houer goed.
Drink hierdie produk as deel van ‘n gebalanseerde dieet en as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

VINNIGE FEITE:

Formule 1 Sport is vir enige iemand: diegene wat sport beoefen vir ontspanning of as jy ‘n gim-junkie is. Dit is ook vir besige beroepslui wat oefen om fiks te bly. Asook vir atlete wat hulle gewig moet bestuur en ‘n gesonde dieet moet volg.

OORSIG:

Formula 1 Sport is ontwikkel deur kundiges in sportvoeding. ‘n Drankie met melk proteïene, Formula 1 Sport is spesiaal geformuleer vir atlete. Gebalanseerde voedingswaarde met koolhidrate, proteïene, vitamiene en minerale.
Formula 1 Sport vorm ‘n soliede fondasie vir jou daaglikse voorgeskrewe inname.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.