Formula 1 Free From


‘n Splinternuwe produk uit die Herbalife-reeks: Formula 1 Free From.

Die shake is die perfekte vervangingsmaaltyd en verskaf slegs 924 kilojoules per porsie.

Dit bevat:

  • Geen vet,
  • 18 gram proteïene,
  • Baie min koolhidrate
  • Al die vitamiene, minerale en ander voedingstowwe wat jy nodig het om gesond, energiek en aktief te bly.

PLUS!

GEEN gluten, GEEN soja en GEEN laktose nie, maar dit verskaf al die voedingswaarde van die standaard F1-shake. Dit is dus ideaal as jy allergies of sensitief is vir gluten en/of laktose.

Boonop smaak dit heerlik!

Om ‘n gesonde leefstyl te volg is makliker as ooit van tevore.

Die Formula 1 Free From, is jou beste vriend as dit kom by gewigsbeheer.

Dis laag in kilojoules en bevat al die proteïene, voedingstowwe en vitamiene wat jy nodig het. Plus dit neem slegs 1 minuut om voor te berei.

Meng 2-3 eetlepels van die poeier met 250 ml water of afgeroomde melk. Skud of meng dit deeglik vir ʼn top-klas maaltyd in ʼn glas.

As alternatief kan jy die poeier en melk saam met vars vrugte van jou keuse in ʼn menger gooi vir ʼn dikker en meer vullende ete. Piesang en aarbeie smaak heerlik maar jy kan die vrugte van jou keuse byvoeg.

Dit bied ʼn vinnige, voedsame ete wat sal verseker dat jou energievlakke hoog is en hoog bly. Sodoende sal jy ook nie gedurig honger of lus voel vir ongesonde versnaperinge gedurende die dag nie. Nooit weer hoef gesonde keuses soos ʼn opoffering te voel nie.

Gebruik die shake om 1 of 2 maaltye per dag te vervang. Ons beveel aan dat jy dit neem vir ontbyt, aangesien dit die belangrikste maaltyd van die dag is. Wanneer jy ontbyt eet is jou energievlakke en konsentrasie beter en sal jy sommer lus wees om die dag aan te pak. Jy kan dan middagete of aandete vervang met nog ʼn  shake volgens jou skedule, voorkeure en natuurlik jou gesondheidsdoelwitte.

Een van hierdie voedsame gebalanseerde etes kos slegs R22 – dis die beste belegging wat jy in jou gesondheid kan maak!

SKU: 2554-1 Kategorie: Etiket:

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Formula 1 Free From”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.