,

Fibre and Herbs1 180 tablets


BELANGRIKE VOORDELE:

• Veselaanvulling wat help om die aanbevole daaglikse veselinname van 25g per dag te bereik
• Bevat hawervesel saam met pietersielie
• Verskaf 3g vesel per daaglikse aanbevole porsie

GEBRUIKSAANWYSINGS:

2 tablette, drie keer per dag by elke maaltyd, met ‘n groot glas water.

Gebruik hierdie produk saam met ‘n gebalanseerde en gevarieerde dieet as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

VINNIGE FEITE:

  • Vesel is die mees belangrike dieetfaktor om gastro-intestinale funksie te bestuur, en daarom word grootmense aangeraai om 25g vesel per dag in te neem**.
  • Tog is daar baie mense wat nie genoeg vesel op ‘n dag inneem nie.
  • Navorsing wys dat 72% van mans en 87% vroue nie die aanbevole daaglikse porsie vesel van 25g inneem nie***
  • ‘n Aanvulling, tesame met gesonde bronne van vesel soos vrugte, groente en volgraankosse, kan help om die verteringstelsel optimaal te laat funksioneer
  • *Hawer veselgraan dra by tot gesonde spysvertering en uitskeiding.
  • **EFSA Panel on Dietetic Products, Nutrition, and Allergies (NDA).EFSA Journal 2010; 8(3):1462.
  • ***UK National Diet and Nutrition Survey (NDNS)

Vesel- en kruietablette dra by tot jou daaglikse vesel inname.

Vul jou Core Nutrition reeks aan met Fibre & Herb tablette.

Vesel is die mees belangrike dieetfaktor om die gastro-intestinale funksie in stand te hou. *Dit word aanbeveel dat grootmense 25 g vesel per dag inneem**.

Die meeste mense neem nie die voorgeskrewe vesel per dag in nie.

Navorsing bewys dat 72 % van mans en 87 % vroue nie die 25g vesel per dag inneem nie***.

As jou huidige veselinname laag is, verhoog dit geleidelik en drink baie water.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.