,

CR7 Drive Acai Berry 540 g


CR7 Drive is ‘n koolhidraat-elektroliet oplossing wat bewys is om die opname van water tydens fisiese aktiwiteit te verbeter en vir verhoogde uithouvermoë na enige vlak van oefening.

CR7 Drive is vir enige iemand wat hou van oefen, en kan voor, gedurende of na oefening gebruik word om te gehidreer te bly *.

BELANGRIKE VOORDELE:

  • Koolhidraat-elektrolietoplossing wat bewys is om uithouvermoë te behou*
  • Verhoog ook die opname van water tydens oefening **
  • Baie ryk aan vitamien B1 (Tiamien) en vitamien B12
  • Hoog in magnesium en energie
  • 411 kJ per porsie om jou kilojoule-inname te bestuur.
  • Vry van kunsmatige geursels en versoeters.

GEBRUIKSAANWYSINGS:

  • Meng 27g (een sakkie) poeier met 500ml water, skud goed. Drink dit gedurende oefeninge. *
  • Koolhidraat-elektroliet oplossings dra by tot die handhawing van uithouvermoë tydens oefeninge.
  • European Food Safety Authority scientific opinion EFSA Journal 2011;9(6):2211. **
  • Koolhidraat-elektroliet oplossings verhoog die opname van water tydens fisiese oefening.
  • European Food Safety Authority scientific opinion EFSA Journal 2011;9(6):2211.
  • Drink hierdie drankie as deel van ‘n energie beperkte dieet, in samewerking met gereelde fisiese aktiwiteit.

VINNIGE FEITE:

  • Ontwikkel in samewerking met Cristiano Ronaldo, een van die wêreld se voorste elite voetbal spelers.
  • Elke sakkie CR7 Drive bevat 411 kJ. Dit het ‘n ligte Acai-bessie geur.
  • CR7 DRIVE is ‘n koolhidraat-elektroliet oplossing wat die absorpsie van water gedurende fisiese aktiwiteite aanhelp en uithouvermoë bevorder. *
  • Magnesium help om moegheid te verminder en bevorder elektroliet balans.
  • Vitamiene B1 en B12 dra by tot normale metabolisme en normale psigiese funksie.
error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.