,

Cell Activator


 

 

BELANGRIKE VOORDELE:
• B-vitamiene om die energie in kosse te help ontsluit
• Bron van vitamiene B1, B2 en B3
• Bron van sink
• Bron van koper en mangaan

GEBRUIKSAANWYSINGS:
Neem een kapsule drie keer per dag.
Gebruik hierdie produk saam met ’n gebalanseerde dieet, en as deel van ‘n gesonde, aktiewe leefstyl.

VINNIGE FEITE:
B vitamiene is belangrik vir ‘n aktiewe metabolisme en effektiewe produksie deur meer energie te help vrystel deur kos wat ingeneem word. Omdat B vitamiene in water oplos, word dit nie in die lyf gestoor nie. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou liggaam ontvang die vereiste vlakke deur meer kosse wat ryk is aan Vitamien B, of aanvullings, in te neem. Dit is veral belangrik as jy ‘n plan volg om jou gewig te bestuur of as jy ‘n aktiewe leefstyl volg.

OORSIG:
Cell Activator bevat B vitamiene om die energie in kos te ontsluit.

SKU: 0104 Kategorieë: , Etikette: ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Cell Activator”

Daar is nog geen resensies nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.