,

Aloe Max


BELANGRIKE VOORDELE:

  • Bevat 97% Aloe Vera-sap wat van die hele aalwynblaar afkomstig is
  • Geen kleursels, versoeters of geurmiddels nie
  • Geskik vir veganiste
  • Aalwynsap word uitgedruk met ‘n hidrouliese pers
  • Gesertifiseer deur die International Aloe Science Council (IASC)

GEBRUIKSAANWYSINGS:

  • Drink Aloe Max in die oggend of deur jou dag
  • Meng 15ml Aloe Max met 120 ml water
  • Om ‘n liter aan te maak, meng 120 ml Aloe Max met 1 liter water.

OORSIG:

Ons uitgesoekte Aloe Vera blare is voorberei vir ‘n hoë-kwaliteit produk. Ons doen baie moeite om seker te maak ons Aloe oortref die industrie standaard. AloeMax is gesertifiseer deur die International Aloe Science Council en ons is trots om hulle goedkeuring ten toon te stel, dit wys ons toewyding tot Herbalife Nutrition se hoogste konsentrasie Aloe-drankie.
AloeMax bevat 97% Aloe Vera sap en geen kleursels, geursels of versoeters nie.

error: Content is protected !!

Sluit aan

Sluit aan om die pryse van produkte te sien en voordele te geniet.